Cremer egpaar

Petro en Hein Cremer is Saterdag 4 Februarie 2012 vanuit die Nederduitsch Hervormde Kerk te Thabazimbi getroud. Petro is die jongste dogter van Lucas en Petro Daffue en Hein is die oudste seun van Hein en Jo-Ann Cremer. Hul vestig hul in Fochville. Fotograaf : Mari Engelbrecht Photography.