Laerskool TBZ Atletiek uitslae

THABAZIMBI – Laerskool TBZ het op Dinsdag 31 Januarie ‘n vriendskaplike Atletiekbyeenkoms gehou. Die dag het 42 eersteplekke, 34 tweedeplekke, 39 derdeplekke, 38 vierdeplekke en 16 vyfdeplekke opgelewer. Geen rekords is tydens hierdie byeenkoms gebreek nie.