Van der Berg egpaar

Werner en Yolanda van der Berg is op 15 Oktober 2011 deur ds Thinus Benade in die NG Kerk Thabazimbi in die huwelik bevestig. Hulle vestig hul in Thabazimbi.