Roadhogs “Toy Run” na Carousel

‘n Bakkievrag vol speelgoed wat by die Limpopo “Toy Run” in Thabazimbi ingesamel is, is deur 12 Thabazimbi Roadhogs Motorfietsryers op Sondag 27 November by die Carousel afgelaai. Sien berig binne.