Mondigwording: Mariska Viljoen

Mariska Viljoen het op 16 Januarie 2012 haar mondigwording gevier. Haar trotse ouers asook Jan en Miga, wens haar voorspoed toe met haar lewenspad en bid haar toe seëninge en wyse keuses vir haar lewe wat oorloop uit die hand van die Here.