Mondigwording: Amanda Meintjes

Amanda Meintjes vier op 30 Januarie haar 21ste verjaardag. Haar ouers bid haar net die beste op haar lewenspad toe. “Mag die Heer haar ryklik seën en mag haar mooiste drome bewaarheid word.”