Kwêvoël sportfotokompetisie wenner

Hugo du Toit het Kwêvoël se Facebook Sportfotokompetisie gewen. Sy prys was ‘n fotosessie saam met ‘n professionele fotograaf van Thabazimbi, Christo Badenhorst. Op die foto, geneem deur Christo, wys Hugo hoe ‘n visstok gegooi moet word of groot visse uit te trek. Hou Kwêvoël se Facebookblad (www.facebook.com/kwevoel) dop vir nog fotokompetisies. Christo Badenhorst Photography 071 412 9298.