Julius in Thabazimbi

Julius Magan besoek Emmanuel Gemeente op Vrydag, 27 Januarie 2012.

THABAZIMBI – Die gemeenskap van Thabazimb word uitgenooi om saam met die bekende gospelsanger, Julius Magan, te kuier te Emmanuel Gemeente.

Julius besoek Thabazimbi vandag, Vrydag 27 Januarie en sal vanaf 19:00 by die Emmanuel Gemeente te Vierdelaan 24 optree.

Kontak gerus vir verdere navrae 076 779 3084 of 071 573 8440.