Gelofte dag NG Kerk TBZ

Hierdie sonstraal skyn elke 16 Desember 12:00 direk op die kis met die woorde: Ons vir jou Suid-Afrika. Op geen ander dag nie.

THABAZIMBI – Gelofte dag  vieringe is dié jaar in Thabazimbi NG gemeente om 9:00 op Vrydag 16 Desember 2011. Almal is welkom wat 16 Desember 1838 se Gelofte wil nakom wat die boere aan die Here beloof het, kan dit by dié gemeente tussen gelowiges kom doen. Daar sal verversings na die tyd beskikbaar wees.