Laerskool Thabazimbi Hoofleiers 2012

Die Hoofleiers van Laerskool Thabazimbi vir 2012 is vlnr: Nimroe Lategan (Onderhoofseun), Tiaan Raubenheimer (Onderhoofseun), Daniël Koekemoer (Hoofseun), Melanie Engelbrecht (Hoofmeisie), Ananda Lategan (Onderhoofdogter) en Wilmarie Prinsloo (Onderhoofdogter).