Kleuters vermaak seniors

Bosveld Akademie se Kleuters het ter voorbereiding van hul Kersopvoering, by Bosveldoord ‘n paar Kersliedere gaan sing. Daar is onder meer aan elke inwoner ‘n geskenkpakkie oorhandig.