Meredith Neeff en Kelly Spence van Onderstepoort saam met “Skollie” by die bydrae aan TAR.

Onderstepoort borg TAR

THABAZIMBI – Thabazimbi Animal Rescue het ‘n ruim bydrae by Onderstepoort, Pretoria ontvang in die vorm van 500kg hondekos sowel as ontwurmmiddel.

Hierdie projek is deel van die “Vet nurses month fundraiser”.