Thabazimbi Roadhogs Toy Run

Irene Kok (links), Lizelle Johnson, Takbestuurder van Shoprite en AJ Richards (regs). Thabazimbi Roadhogs bedank Shoprite vir die bydra tot die Toy Run.

THABAZIMBI – Thabazimbi Roadhogs vertrek op Sondag 27 November om 06:00 vanaf Total vulstasie by Pick n Pay en 06:15 vanaf die Brits afdraai op die Rustenburg pad na Bela-Bela. Vandaar vertrek die motorfietsryers om 08:00 na die Carousel vir die oorhandiging van die speelgoed. Almal is welkom om saam te ry, die ingangsfooi is slegs ‘n speelding.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.