SA Jukskei Junior Kampioenskappe

KROONSTAD – Die jaarlikse Toernooi vir Juniors word vanaf 10-16 Desember te Kroonstad aangebied. Die spelers wat die Limpopo Jukskei Unie gaan verteenwoordig is die volgende:

Seuns O/19A: Gustav de Beer, Ricus Thomas, FG Grobler en Werner Swanepoel (L).

Dogters O/19A: Hermien Naude, Andrie Marais, Daphne Liebenberg (L) en Tembe Ngoveni.

Seuns O/19B: Steven Albrecht, Marco Langenhoven, OJ Janse van Vuuren en Wynand Lourens (L).

Dogters O/19B: Thapi Ngoastheng, Shareen Potgieter, Susaan Cloete (L), Margaret Cawood en op reserwe: Jennifer Lourens.

Seuns O/16: Jaco Buys, Jaco Coetzee, Niel Viljoen, Jaco de Witt (L) en op reserwe: Marcus Albrecht.

Dogters O/16: Juan-Mari Cawood, Aroné Swanepoel, Ansie Buys, Danelle de Meyer (L) en op reserwe: Rati Ngoasheng.

Seuns O/13A: Chris Viljoen (L), Henco Swart, Stiaan Jardin en Rigert Coetzee.

Dogters O/13A: Anne van der Merwe (L), Cecille Cronje, Yolandi Kruger en Danne du Toit.

Seuns O/13B: Shaundre Grobler, Junior White, Pieter-Jan Gouws (L) en Kheegan Cronje.

Dogters O/13B: Tracy Ngoveni, Lara Venter, Danielle Rey, Danica Rey en op reserwe: Cyla Rey (slegs 6 jaar oud).