Facebook lesersfoto van die week

Hierdie klein Gr3 entrepreneur van Laerskool Thabazimbi, Bernice Robbertse, het tydens die Markdag op Vrydag 11 November ‘n volle R366 gemaak met haar lekkernye. Foto vanaf Kwêvoël se facebookblad, ingestuur deur Melanie en George Robertson.