Advokaat Carina Mitchell

Carina Mitchell die enigste dogter van James en Rina Mitchell voorheen woonagtig te Dwaalboom en tans van Vrede in die Vrystaat, het haar pupilskap as advokaat voltooi te Pretoriase Vereniging van Advokate 2011. Sy vestig haar praktyk in Pretoria van waar af sy sal praktiseer.