TBZ Gereformeerde Kerk Belydenisklas 2011

Die lidmate van die Gereformeerde kerk Thabazimbi wat vanjaar hulle belydenis van geloof afgelê het is vlnr: Carien Theunissen, Anzel Roux, Claudine Robbertze, Marilize van Dalen, Annerie Senekal, Divan Niemann, Jaun-Mari Stoltz en Pieter van Dyk. By hulle is die predikant, ds Neville Boy.