SAPD bedank gemeenskap

Die Thabazimbi Polisie bedank graag die volgende persone vir hul bydrae tydens die veiligheidsvergadering Dinsdag 25 Oktober: Johan du Toit (saal), Paul Dreyer (klank) en Pastoor Pring (verversings) asook die samewerking van en teenwoordigheid van al die boere en gemeenskapslede.