Ongeluk eis jong lewe

‘n Jong man van Thabazimbi, Johan Oosthuizen (19), is op Vrydagaand 4 November in ‘n motorongeluk op die Spitskop-pad oorlede. Sy begrafnisdiens is vandag, Vrydag 11 November om 14:00 vanuit Gracelands kerk te Bonanza. Sy familie betreur sy afsterwe.