LS Koedoeskop hou Gholfdag

THABAZIMBI – Laerskool Koedoeskop bied ‘n fondsinsamelingprojek aan in die vorm van ‘n gholfdag. Hierdie geborgde gholfdag vind plaas by Thabazimbi gholfbaan op Saterdag 29 Oktober 2011. Die formaat is ‘n 18 putjie 4 bal beter bal stableford met keuse (scramble) bofbal met ‘n afslaan om 06:30.