Laerskool Koedoeskop Leiers

Laerskool Koedoeskop se nuwe Leiers van 2012 is aangewys, agter vlnr: Rubin Ras, Jacoline Habig, Marlie Snyman (hoofdogter) en Gerdus Botha. Voor vlnr: Anchen Engelbrecht, Anthony Tomsett (hoofseun) en Michaela Beukes.
Laerskool Koedoeskop se Leiers van 2011 groet: Agter vlnr: Bianca Simpson, Tiaan Gouws en Rensia Ehlers. Middel vlnr: Tatianna Rahl (hoofdogter), Veronica van Deventer en André du Plessis. Agter vlnr: Carmen Bossert en CJ van der Merwe (hoofseun). Saam met hulle op die foto is mnr en mev Custav en Retha Grobler.