Kom kuier saam by Feestyd Safari

Rina van Staden, besig met ‘n lugballon. In die agtergrond sit Windi van Breda, hard besig om te konsentreer op haar skildery. Foto: Antoinette Scheepers. Daar sal ‘n kunsuitstalling van Maro se Kuns Studio studente by Coffee Bean, een van die nege besoekpunte tydens die Feestyd Safari, wees. Sien advertensie vir meer besonderhede.