K&K KOOK Gr9’s!

HFM se Kuns en Kultuur Gr 9 leerlinge het onder leiding van me Juanita Erasmus, mosaiek-werk gedoen as deel van hul portefeulje opdrag. Hulle pragtige werk gaan almal se huise versier. Voor: B Dube. Tweede ry vlnr: Y Niemand, P Pieterse, N Schutte, K Noeth en A Eckard. Derde ry vlnr: K du Toit, I Lategan, A Boshoff, M van der Merwe en B Engelbrecht. Vierde ry vlnr: C Venter, J Engelbrecht, C Reynecke, J Kleynhans en A Jonker. Agter vlnr: L Vermaak, J van der Linde, C Steenekamp, C Bothloko en Allie.