Kerssang by Kerslig
THABAZIMBI – Die jaarlikse Thaba SuperSpar Kerssang by Kerslig word weer oudergewoonte in die parkeerterrein van Thaba SuperSpar op 24 November aangebied.
Hierdie gratis vertoning wat ondersteun word deur ATKV-Thabazimbi, vind plaas om 18:30 vir 19:00. Almal is welkom. Bring u piekniekmandjie en stoele en kom geniet die aand saam met u gesin.