Boorling groet die Bos

Theuns Eloff (62) is op Woensdag 19 Oktober 2011 oorlede.

THABAZIMBI – Theunis Eloff (62) is op 19 Oktober oorlede.

Hy laat sy eggenote, Elsie, en sy vier kinders, Theunis, Willie, Elize en skoonseun Huibert, Retha en skoonseun Pieter, en twee kleinkinders na.

Die begrafnis was Maandag 24 Oktober vanuit die Gereformeerde Kerk Thabazimbi.