Bedanking: Dr Wayne Bester

Hiermee ons dank aan dr Wayne Bester vir u vinnige optrede met ons pa, Danie Johnson se hartaanval. U het sy lewe gered. Ook ons dank aan Gert en Annerie Ehlers vir al hul reëlings. Johnson en Malan Families