12-jarige steun Sunflower Fund

12-jarige samel R6660 in vir kanker.

Die 12-jarige Anthony Tomsett van Laerskool Koedoeskop, het ‘n projek geloods om 333 Sunflower-Fund bandanas te befonds en daarmee saam R6660 vir kankernavorsing te in.