R46 000 vir Bonsmara

BELA – BELA- Die Springbokvlakte Bonsmara Groep het op 30 September 2011 ‘n Bonsmara Veiling aangebied.

Drie en vyftig stoetdiere is onder die hamer geplaas met ‘n omset van R1 078 000.

Twee honderd vyf en vyftig kommersiële diere is verkoop met ‘n omset van R1 982 750.

Mike Killassy was die afslaer.