Kaskar- en waterkaskenades by Laerskool

Die Gr 5 wenspan.

THABAZIMBI – Die jaarlikse kaskar- en waterkaskenadesdag by Laerskool Thabazimbi is op Donderdag 29 September op die Laerskool sportsgronde aangebied.

Die jongspan het elke oomblik terdeë geniet, soveel so, dat daar “nie tyd was” om sonskerm aan te sit nie…