Platina Spesialiste Wedvlug Unie

Die afgelope naweek het die duiwe vanaf Hopetown gevlieg en met ‘n sterk Noordooste wind, was dit maar ‘n harde wedvlug gewees. “Wat sou Thaba en Rustenburg nie gedoen het sonder die Ooste winde nie”. Baie geluk aan Nico van der Westhuizen en Glen v Rooyen van Thabazimbi wat die ope 1 en ope 2
Wedvlugte wen.

Uitslae Ope1: wenspoed 1049 m.p.m.

  • Nico vd Westhuizen TBZ: 1
  • Joubert & Stander RPK: 2
  • Frans Gouws RPK: 3
  • Chris Stoop&seun RPK: 4, 18
  • Silverado Hokke RSWK: 5
  • Jan Venter RPK: 6, 12
  • Olivier Hokke RSWK: 7 ,11, 15
  • Schoombie Hokke RSWK: 8, 13
  • Koning Lodewyk’s BTS: 9
  • Nico Venter MPK: 10
  • Blou Bul Hokke A RSWK: 14, 19
  • Eagle Flight BTS: 16
  • Two Tanks RPK: 17
  • AD Erasmus & seun TBZ: 20

Uitslae Ope2: wenspoed 1063 m.p.m.

  • Glen v Rooyen TBZ: 1
  • Jan Venter RPK: 2
  • Chris Stoop & seun RPK: 3, 5, 7, 11
  • Olivier Hokke RPK: 6, 8, 20
  • Danie Potgieter BHPK: 9, 10
  • Ben Pietersen RSWK: 12
  • Dewald Viljoen RSWK: 13
  • Johan Jacobs MPK: 14
  • Blou Bul Hokke A RSWK: 15
  • Silverado Hokke RSWK: 16
  • Schoombie Hokke RSWK: 17
  • M&M Hokke BOS: 18
  • Joubert & Stander RPK: 19