Maandelikse hengel-kompetisie

Theunis Heydenrych (middel) met 'n 14 kg karp by ‘n vorige kompetisie by Northam Platinum Konsentrator Dam.

THABAZIMBI – Thaba Hengelklub se maandelikse kompetisie vind plaas op Sondag 2 Oktober te Northam Platinum Konsentrator Dam.

Vir meer inligting kontak 083 348 2315 of e-pos thabahengel@gmail.com.