LS VanWykskraal lesers presteer

Gr 1: HJ van Rensburg (A), Kian Coetzee (A+) en Marlien du Preez (A).

THABAZIMBI – Laerskool Vanwykskraal se leerlinge het op Woensdag 14 September aan die onvoorbereide lees by die afgelope Kunsweek te Thabazimbi deelgeneem. Die skool wens hulle geluk met hul besonderse prestasies.