Kenwood Touch rugby liga puntestand

THABAZIMBI – Die punte stand van die 16 spanne na afloop van al die wedstryde:

Maandagaande: Thaba Nkwe Frikkies 114 punte, 66 drieë

  • Rugby 3  9 punte, 24 drieë
  • Lebola   7 punte, 21 drieë
  • Oldies  6 punte, 21 drieë
  • Rugby 1  6 punte, 20 drieë
  • Rugby 2  6 punte, 20 drieë
  • Makoppa  5 punte, 19 drieë
  • CVO  3 punte, 15 drieë

Woensdagaande: Gecko  14 punte, 75 drieë

  • Rugby 4  10 punte, 53 drieë
  • Thaba Nkwe Frikkies2  10 punte, 36 drieë
  • Neos Dorp  10 punte, 30 drieë
  • Youngsters  5 punte, 21 drieë
  • Rhinos  3 punte, 12 drieë
  • Neos Koshuis  2 punte, 14 drieë
  • Phoenix  2 punte, 10 drieë.

Die Finale om die liga plasings en wenners te bepaal word op 23 September gespeel.

Wedstryde neem in aanvang om 18:30 te ThabaPark , almal is welkom.