Bosveld Akademie by SA Landloop

Een van Bosveld Akademie se langasem atlete, Johann Greyling.

VENTERSDORP – Twee langasem atlete van Bosveld Akademie het op 17 September 2011 aan die SA Landloop Kampioenskappe te Ventersdorp deelgeneem.

Johann en Hanno het goed van hul taak gekwyt en die skool is voorwaar trots op hulle.