Platina Wedvlug Unie Uitslae

Die afgelope naweek was die wedvlug vanaf Drie Susters gewees en met ‘n Suide bo lug was daar darem ‘n paar duiwe by hulle hokke Saterdagaand.

Baie geluk aan Manie Schoombie van Rustenburg wat die EOK wedvlug wen en Johan Jacobs van Mooinooi wat die Ope wedvlug wen.

Uitslae EOK: wenspoed 1258 m.p.m.

  • Schoombie Hokke RSWK: 1
  • Olivier Hokke RPK: 2
  • Braveheart Oosies MPK: 3, 17
  • Silverado Hokke RSWK: 4, 7
  • Blou bul Hokke B RSWK: 5
  • Koning Lodewyk’s BTS: 6
  • Two Tanks RPK: 8, 11, 16
  • Johan Jacobs MPK: 9, 12
  • Chris Stoop&seun RPK: 10
  • Piet Fourie BHPK: 13
  • Nico Venter MPK: 14
  • Jan Venter RPK:15
  • Eagle Flight BTS: 18, 20
  • Dewald Viljoen RSWK: 19

Ope: wenspoed 1278 m.p.m.

  • Johan Jacobs MPK:1, 9
  • Graeme’s Loft MPK: 2
  • M&M Hokke Bos: 3
  • Olivier Hokke RPK: 4, 15, 20
  • Eagle Flight BTS: 6
  • Don&Jeremy Jacobs RSWK: 7
  • Pieter Botha RSWK: 8
  • Chris Stoop&seun RPK: 10, 17, 19
  • Jan Venter RPK: 11
  • Koning Lodewyk’s BTS: 12
  • Kitty Gerber BTS: 13
  • Nico vd Westhuizen TBZ: 14
  • Leon v Rensburg RSWK: 15
  • Nico Venter MPK: 16
  • Steve Williams BHPK: 18
  • Olivier Hokke RPK: 20