Platina spesialiste wedvlug unie

Die afgelope naweek se wedvlug was vanaf Victoria Wes gewees, en met ‘n Suid Ooste wind het die duiwe vinnig by hulle hokke uitgekom, baie geluk aan Jan Venter en Chris Stoop&seun van Rustenburg wat die ope 1 en ope 2 wedvlugte wen.

Uitslae:

Ope 1:
Wenspoed 1487 m.p.m.

  • Jan Venter RPK: 1
  • Chris Stoop&seun RPK: 2, 9,12
  • Olivier Hokke RPK: 3, 6
  • Frans Gouws RPK: 4
  • Leon de Haas: 5, 16
  • Nico Venter: 7
  • Silverado Hokke RSWK: 8
  • Jaws BTS: 10
  • Eagle Flight BTS: 11, 13
  • Kitty Gerber BTS: 14, 17
  • Wolmarans Hokke BTS: 15
  • Danella Hokke BTS: 18
  • Joubert&Stander RPK: 19
  • M&M Hokke BOS: 20

Ope 2:
Wenspoed 1470 m.p.m.

  • Chris Stoop&seun RPK: 1
  • Johan Jacobs MPK: 2
  • Olivier Hokke: 3, 5, 8, 11, 20
  • Joubert&Stander RPK: 4
  • Pieter Botha RSWK: 6, 7
  • Jan Venter RPK: 9, 10
  • Koning Lodewyk’s BTS: 12
  • AD Erasmus&seun TBZ: 15
  • George Verwey BTS: 16, 17
  • Toney Heyneke TBZ: 18
  • Eagle Flight BTS: 19