Rustig na ‘n bedrywige afskop

THABAZIMBI – Na ‘n bedrywige eerste helfte van die jaar, gaan dit nou so ‘n klein bietjie rustiger.

Op 19 Oktober kom Nataniël in die Bioskoopsaal optree (reeds volbespreek) en op 12 November kom Ben Kruger met My Pa dink hy’s Elvis!
Besprekings het reeds geopen en kan by Rita 083 7448559 gedoen word.

Later in November is RiVo Toneel op die planke met twee komedies.  Hou maar net die Kwêvoël dop.