Platina Wedvlug Unie Uitslae

Die afgelope naweek was dit die Derby wedvlug vanaf Hopetown gewees en met ‘n sterk Noorde wind was dit ‘n lekker harde wedvlug gewees. Baie geluk aan Viljoen Lofts van Rustenburg wat die Derby wedvlug wen en George Verwey van Brits wat die Ope Wedvlug wen.

Hierdie naweek begin die langpad, kry die duiwe reg.

Uitslae Derby: wenspoed 1222 m.p.m.

  • Viljoen Lofts RSWK: 1
  • Olivier Hokke RPK: 2, 3, 7, 18, 20
  • Frans Gouws RPK: 4
  • Harties Loft BHPK: 5
  • Piet Fourie BHPK: 6
  • Blou bul Hokke RSWK: 8
  • Danella Hokke B BTS: 9
  • Koning Lodewyk’s BTS: 10
  • Schoombie Hokke RSWK: 11
  • Chris Stoop&seun RPK: 12, 16
  • Joubert&Stander RPK: 13
  • Casey Last BHPK: 14
  • Leon de Haas BTS: 15
  • R&M&B Last BHPK: 17
  • Jaws BTS: 19

 

Ope: wenspoed 1213m.p.m.

  • George Verwey BTS: 1
  • Eagle Flight BTS: 2, 5
  • Kitty Gerber BTS: 3, 18, 19
  • Koning Lodewyk’s BTS: 4, 6
  • Ben Pietersen RSWK: 7
  • Two Tanks RPK: 8
  • Leon de Haas BTS: 9, 13, 15
  • Jaws BTS: 10
  • Leon v Rensburg RSWK: 11
  • Graemes Loft MPK: 12
  • Johan Jacobs MPK: 14
  • Chris Stoop&seun RPK: 16
  • Nico Venter MPK: 17
  • Kosmic Lofts BTS: 20