Silwer en Goud by landloop

Marinus Viljoen verower goud tydens die landloop ligawedstryd op Saterdag 23 Julie.

THABAZIMBI – Twee van Laerskool Thabazimbi se atlete het aan landloop ligawedstryde deelgeneem te Marble Hall op Saterdag 23 Julie. Louise Schutte verower ‘n silwer medalje vir die 3 km dogters O/12, terwyl Marinus Viljoen ‘n goue medalje vir sy deelname verower.