Platina Spesialiste Wedvlug Unie Uitslae

Die afgelope naweek was die wedvlug vanaf Edenburg gewees en met ? suide wind van agter “smile” die Rustenburg manne al die pad.

Baie geluk aan Piet Fourie van BHPK en Pieter Botha van RSWK wat die Jaaroud en Ope wedvlugte wen.

Jaaroud:
Wenspoed: 1488 m.p.m.

  • Piet Fourie BHPK: 1
  • Theo Verkerk BHPK: 2,4, 5
  • Jan Venter RPK: 3,6, 10
  • Olivier Hokke RPK: 7, 8, 9
  • Don&Jeremy Jacobs RSWK: 11
  • Uitkyk Hokke RPK: 12
  • Chris Stoop&seun RPK: 13,14,15,16, 17
  • Pieter Botha RSWK: 18
  • Manie Brummer RSWK:19
  • Joubert&Stander RPK: 20.

Ope:
Wenspoed: 1489 m.p.m.

  • Pieter Botha RSWK: 1,14
  • Manie Brummer RSWK: 2,6, 18
  • Chris Stoop&seun RPK: 3,8,9, 16
  • Harties Lofts BHPK: 4
  • Jan Venter RPK: 5
  • Tinus Erasmus RPK: 7
  • De Griffens RPK: 10
  • Theo Verkerk BHPK: 11
  • Silverado Hokke RSWK: 12
  • Don&Jeremy Jacobs RSWK: 13
  • Graeme’s Loft MPK: 15
  • Leon v Rensburg RSWK: 17
  • Viljoen Lofts RSWK: 19, 20.