Skou se baba- en kleuterfotokompetisie wenners

Die finaliste van die 0-6 maande afdeling: Amoné en mamma Monique, Cobus en mamma Maritza, Charoezshcé en mamma Charmoné, Leoné en mamma Anneke, Jason en tannie Monica. Afwesig: Dorian Herbst.

THABAZIMBI – Die jaarlikse Landbou- en Nywerheidskou se gewilde baba- en kleuterfotokompetisie wat deur Christine Venter van Snow’s Action Photography aangebied is, se wenners is as volg:

Afdeling 0-6 maande
Seuns:
Eersteplek – Jason de Kock
Tweedeplek – Cobus Vosloo
Derdeplek – Dorian Herbst
Dogters:
Eersteplek – Leoné Gagiano
Tweedeplek – Charoezshcè Scheepers
Derdeplek – Amoné Coetzee

Afdeling 6-12 maande
Seuns:
Eersteplek – Robert van den Berg,
Tweedeplek – Dawie Armand Schoeman en
Derdeplek – Waldo Grobler
Dogters:
Eersteplek – Leah Olivier
Tweedeplek – Drika van der Merwe
Derdeplek – Hayley-Jean van der Spuy

Afdeling 1-2 jaar
Seuns:
Eersteplek – John- Anthony Tullues
Tweedeplek – Rodrigo Caneca
Derdeplek – JJ Steenekamp
Dogters:
Eersteplek – Milan Prinsloo
Tweedeplek – Anchenay Loots
Derdeplek – Anzelle Rossouw

Afdeling 2-3 jaar
Seuns:
Eersteplek – Alex van Rheede van Oudtshoorn
Tweedeplek – Jayson Loots
Derdeplek – Gustav Meyer
Dogters:
Eersteplek – Lehanra Greeff
Tweedeplek – Jana Bezuidenhout
Derdeplek Suzaan Helberg

Afdeling 3-4 jaar
Seuns:
Eersteplek – Hennie Lombaard
Tweedeplek – Danie Greeff
Derdeplek – Vito Mitev
Dogters:
Eersteplek – Jana Coetzee
Tweedeplek – Niané Venter
Derdeplek – Morgan Ransome

Afdeling 4-5 jaar
Seuns:
Eersteplek – Christoff Marx
Tweedeplek – Armandt Maree
Derdeplek – Hano Nel
Dogters:
Eersteplek – Niché Röhrs
Tweedeplek – Dalize Botha
Derdeplek – Cara Beetge