Bosveld Akademie se heel slimmes

THABAZIMBI – Bosveld Akademie het hulle slimkoppe aangewys wat in die tweede Kwartaal gepresteer het. Daar is ‘n Top 2 van elke graad aangewys en hulle is as volg.
Graad 4: Juandre Barnard (78.2%) en Annerijke Diplock (75.7%). Graad 5: Erik Snyman (79.5%) . Graad 6: Ockert Goosen (81.5%) en Hanno Greyling (79.2%). Graad 7: Basie van Wyk (80.1%) en Naas Richadson (75.6%). Graad 8: Marisna Frohlich ( 92.9%) en Gerda Goosen (88.6%). Graad 9: Dewald van Rhyn (82.2%). Graad 11: Elmari Jansen van Vuuren (77.3%). Graad 12: Sanel Steyl (82%).