Platina Wedvlug Unie uitslae

Die afgelope naweek se wedvlug was vanaf Bloemfontein gewees en met ‘n ligte wind van agter het die duiwe behoorlik oor Rustenburg en Brits gewaai tot in Thaba en Bosveld. Baie geluk aan Andy Gill & seun van Mooinooi en Charmaine Breitenbach van Thaba wat die Jaaroud en Ope wedvlugte wen.

Jaaroud wenspoed: 1380 m.p.m.

  • Going for Gold MPK 1
  • Tinus Erasmus RPK 2
  • Chris Stoop & seun Rpk 3,4, 5
  • Glen v Rooyen TBZ 6
  • Theo Verkerk BHPK 7
  • Johan Alers BOS 8, 14
  • Mawala Hokke BOS 9, 13
  • Nico vd Westhuizen TBZ 10
  • AD Erasmus & seun TBZ 11
  • Graemes Loft MPK 12
  • Danella Hokke BTS 15
  • Don & Jeremy Jacobs RSWK 16, 18
  • Grobler Hokke BOS 17
  • Kiewiet Breitenbach TBZ 19
  • Piet Fourie BHPK  20

Ope wenspoed: 1381m.p.m.

  • Charmaine Breitenbach TBZ 1,2,11,15,17,18, 19
  • Nico vd Westhuizen TBZ 3,12, 16
  • AD.Erasmus & seun TBZ 4
  • Tonie Heyneke TBZ 5
  • Joubie Lofts TBZ 6, 8
  • Nick Geldenhuys BOS 7, 10
  • Kiewiet Breytenbach TBZ 9
  • Grobler Hokke BOS 13, 14
  • N & B Oelofse TBZ 20.

Vir enige navrae kontak Johan Jacobs by 0829296418