THABAZIMBI POSDUIF KLUB
Die Jong duiwe word gewen deur N en B Oelofse en die Ope wedvlug deur Nico van der Westhuizen.
Eerskomende naweek word vanaf Bultfontein gevlieg.
Volledige uitslae vanaf Christiana 25/06/2011
JAAR OUD DUIWE:
Aantal duiwe: 165
Wenspoed: 1857.4413 mpm
Afstand: 429.750 km
- N & B Oelofse: 1; 2; 8; 17; 18; 35
- Nico vd Westhuizen: 3
- Kiewiet Breitenbach: 4; 12; 13; 25
- Charmaine Breitenbach: 5; 11; 14; 15; 37
- Pieter Matthee : 6; 36
- Glen van Rooyen: 7; 22; 30; 40
- Koos v Niekerk: 9; 23; 26; 27; 31; 34
- Tonie Heyneke: 10; 16; 19; 28
- John Johnston : 20; 21; 29
- AD Erasmus & Seun: 24; 38; 39
- Jobie Lofts: 32; 33
OPE DUIWE:
Aantal duiwe: 165
Wenspoed: 1892.9406 mpm
Afstand: 431.622 km
- Nico vd Westhuizen: 1; 2; 5; 35
- Tonie Heyneke: 3
- Glen Van Rooyen: 4; 10; 19; 24; 34
- Joubie Lofts: 6; 28
- Koos v Niekerk: 7; 36
- Charmaine Breitenbach: 8; 9; 23; 27; 30; 31
- Kiewiet Breitenbach: 11; 25; 26; 32; 33; 40
- N & B Oelofse: 12; 13; 17; 18; 37; 38; 39
- John Johnston: 14; 15; 16
- Pieter Matthee:20; 22
- AD Erasmus & Seun: 21; 29
Klub Kampioen
1. Nico vd Westhuizen: 349
2. N & B Oelofse: 287
3. AD Erasmus en Seun: 266
4. Charmaine Breitenbach: 262
5. Glen Van Rooyen: 258
6. Kiewiet Breitenbach: 254
7. Tonie Heyneke: 248
8. John Johnston: 243
9. Koos V Niekerk: 215
10. Pieter Matthee: 145
11. Joubie Lofts: 88