PSWU Wedvlug uitslae

CHRISTIANA – Die afgelope naweek het die Unie vanaf Christiana gevlieg en met ‘n sterk Suide wind van agter het die duiwe omtrent ‘n valskerm nodig gehad om te briek om by hulle hokke in te kom. Baie geluk aan Joubert & Stander van RPK wat die nuwe “Gatwind Konings” van die Unie is en Don & Jeremy Jacobs van RSWK wat die Jaaroud en Ope wedvlugte wen.

Uitslae Jaaroud wenspoed: 1936 m.p.m.

  • Joubert & Stander RPK: 1,2
  • Pieter Botha RSWK: 3
  • Chris Stoop & seun RPK: 4
  • Deon Grundiling RSWK: 5
  • Jan Breedt Bos: 6
  • Ben Pietersen RSWK: 7
  • Grobler Hokke BOS: 8
  • Olivier Hokke RPK: 9
  • Going for Gold MPK: 10
  • Harties Lofts BHPK: 11,19
  • Wayne Larson RPK: 12
  • N & B Oelofse TBZ: 13, 14
  • Dewald Viljoen RSWK: 15
  • De Griffens RPK: 16
  • Graemes Lofts MPK: 17,18
  • Leon v Rensburg RSWK: 20

Ope wenspoed: 1918 m.p.m.

  • Don & Jeremy Jacobs RSWK: 1
  • M & M Hokke BOS: 2, 3, 4, 5
  • Manie Brummer RSWK: 6, 8
  • Pieta Hokke BOS: 7
  • Pieter Botha RSWK: 12
  • Grobler Hokke BOS: 10,11, 13
  • Nico vd Westhuizen TBZ: 14, 16
  • Harties Lofts BHPK: 15, 18
  • Theo Verkerk BHPK: 17
  • Jan Venter RPK: 19
  • Silverado Hokke RSWK: 20