PWSU Wedvlug uitslae

WESSELSBRON – Die afgelope naweek het die duiwe vanaf Wesselsbron gevlieg en met ‘n Noordooste Wind in die lug het die manne van Rustenburg en Bosveld goed “geskep”, maar geniet dit terwyl julle kan. Baie geluk aan Piet Pelser RSWK en Grobler hokke van Bosveld wat die Jaaroud en Ope wedvlugte wen.

Uitslae Jaaroud:
Wenspoed: 1180 m.p.m

  • Blou Bul hokke A RSWK 1ste,7de en 14de;
  • Manie Brummer RSWK 2de en 10de;
  • Don&Jeremy Jacobs RSWK 3de,4de en 12de;
  • Nick Geldenhuys BOS 5de,18de,19de en 20ste;
  • Neels Lourens RPK 6de;
  • Joubert&Stander RPK 8ste;
  • Nico Venter MPK 9de;
  • Schoombie hokke RSWK 11de;
  • Dewald Viljoen RSWK 13de;
  • Johan Allers BOS 15de en 16de;
  • Olivier hokke RPK 17de;

Ope:
Wenspoed: 1155m.p.m.

  • Grobler hokke BOS 1ste,2de en 3de;
  • Jan Breedt BOS 4de;
  • M&M hokke BOS 5de en 6de;
  • Mawala hokke BOS 7de en 8ste;
  • Pieter Botha RSWK 9de,10de en 11de;
  • Dewald Viljoen RSWK 12de;
  • Manie Brummer RSWK 13de,15de en 18de;
  • Don&Jeremy Jacobs RSWK 14de en 17de;
  • Olivier hokke RPK 16de;
  • George Verwey BTS 19de;
  • Leon v Rensburg RSWK 20ste.