Platina Spesialiste Wedvlug Unie Uitslae

WOLMARANSSTAD – Die afgelope naweek se wedvlug was vanaf Wolmaransstad gewees en met die ligte wind het dit die duiwe binne in Thabazimbi ingedruk, want dit is net Thaba waar jy kyk, en welkom terug aan Nick Geldenhuys en Grobler hokke want dit het amper begin lyk of julle tasse ingepak het. Lyk my Mawala hokke maak “rook” daar onder in die Bosveld en nou praat ek nie eers van die vrouens nie.

En “smaak” my Brits het gaan jag in die Vrystaat.

Baie geluk aan Rina Strydom RSWK en Nico van der Westhuizen TBZ wat die Jaaroud en Ope wedvlugte wen.

Uitslae Jaaroud: wenspoed 1266 m.p.m.

  • Rina Strydom RSWK 1ste;
  • Piet Fourie BHPK 2de;
  • Mawala hokke Bos 3de;19de en 20ste;
  • Frans Gouws RPK 4de;
  • Chris Stoop&seun 5de;
  • Two Tanks RPK 6de;
  • Johan Allers Bos 7de;
  • Jan Venter RPK 8ste;
  • Manie Brummer RSWK 9de;
  • Nico vd Westhuizen TBZ 10de;
  • AD Erasmus&seun TBZ 11de;12de en 14de;
  • Ben Pietersen RSWK 13de en 17de;
  • N&B Oelofse TBZ 15de;
  • Schoombie hokke RSWK 16de;
  • John Johnston TBZ 18de.

Uitslae Ope: wenspoed 1267 m.p.m.

  • Nico vd Westhuizen TBZ 1ste en 2de;
  • Don&Jeremy Jacobs RSWK 3de;
  • Charmaine Breitenbach TBZ 4de;5de En 6de;
  • Kiewiet Breitenbach TBZ 7de;
  • Manie Brummer RSWK 8ste;
  • Frans Gouws RPK 9de en 16de; Nick
  • Geldenhuys Bos 10de;
  • Johan Allers Bos 11de;
  • Harties Lofts BHPK 12de;
  • Blou Bul hokke A RSWK 13de;
  • Chris Stoop &seun RPK 14de;
  • Schoombie hokke RSWK 15de;
  • Frans Gouws RPK 16de;
  • Grobler hokke Bos 17de en 18de;
  • Tinus Erasmus RPK 19de en 20ste.

Vir enige navrae: kontak Johan Jacobs by 0829296418.