Thabazimbi posduif klub seisoen skop af

THABAZIMBI – Die eerste wedvlugte vir die 2011 seisoen het Saterdag 4 Junie vanaf Bothaville plaasgevind. Die Jong duiwe word gewen deur Glen van Rooyen en die Ope wedvlug deur Rassie Erasmus.   Eerskomende naweek word vanaf Wolmaransstad gevlieg.

Volledige uitslae vanaf Bothaville:

Jaar oud duiwe:
Aantal duiwe:  165
Wenspoed:  1357.923 mpm
Afstand: 326 km

  • Glen Van Rooyen:  1; 20; 21; 27; 28; 38; 39 .
  • Nico VD Westhuizen: 2; 3; 12; 22; 23; 24; 25 .
  • N & B Oelofse: 4; 5; 7; 10; 18; 19; 29; 30.
  • John Johnston:     6; 9; 13; 26; 33; 36; 37.
  • Tonie Heyneke:      8; 11; 15; 31; 34; 35
  • Kiewiet Breitenbach: 14
  • Rassie Erasmus: 16; 17; 40
  • Pieter Matthee: 32

 

Ope duiwe:
Aantal duiwe: 165
Wenspoed: 1340.968  mpm
Afstand: 326 km

  • Rassie Erasmus: 1; 11; 13; 23; 25; 36; 40
  • Nico VD Westhuizen: 2; 3; 7; 18; 20; 22; 28; 29
  • Charmaine Breitenbach: 4; 14; 15; 31; 32; 33; 35; 39
  • Joubie Lofts: 5; 6; 8
  • Glen Van Rooyen: 9; 10; 21; 37
  • Tonie Heyneke:     12; 26; 27
  • N & B Oelofse: 16
  • John Johnston:     17; 19; 30; 38
  • Kiewiet Breitenbach: 24
  • Koos v Niekerk: 34

Huidige puntestand:

1. Nico VD Westhuizen: 91
2. Glen van Rooyen: 81
3. Rassie Erasmus: 73
4. Tonie Heyneke:     69
5. N & B Oelofse: 69
6. John Johnston: 68
7. Kiewiet Breitenbach: 44
8. Charmaine Breitenbach: 44
9. Joubie Lofts: 38
10. Pieter Matthee: 9
11. Koos van Niekerk : 7