Platina Spesialiste Wedvlug Unie

BOTHAVILLE – Die lang verwagte seisoen het aangebreek en die duiwe boere lyk vuur en vlam vir die seisoen wat voorlê. Platina se manne vlieg saam met RPK en Thaba is ook weer een Klub en Boekenhout wat ook nou saam vlieg kan dit ‘n heel interessante seisoen wees. Die afgelope naweek het die duiwe vanaf Bothaville gevlieg en met ‘n ligte wind van agter het die duiwe vinnig by hulle hokke uitgekom. Dit is goed om te sien dat die duiwe redelik verspreid oor die Unie by hulle hokke uitgekom het en elkeen ‘n beurt gekry het. Baie geluk aan Kosmic Lofts van Brits en Manie Brummer van RSWK wat die Jaaroud en Ope wedvlugte wen.

Uitslae Jaaroud: Wenspoed 1369 m.p.m.
Kosmic Lofts BTS 1ste en 4de;
Tinus Erasmus RPK 2de en 11de;
Leon de Haas BTS 3de;
Eagle Flight BTS 5de;
Jaws BTS 6de en 8ste;
Koning Lodewyks BTS 7de;
Danie Potgieter BKHP 9de;
Glen v Rooyen TBZ 10de;
Manie Brummer RSWK 12de;13de;16de en 18de;
Nico vd Westhuizen TBZ 14de en 15de;
N&B Oelofse TBZ 17de en 20ste;
John Johnston TBZ 19de.
Ope: Wenspoed 1403 m.p.m.
Manie Brummer RSWK 1ste;10de;18de en 20ste;
Kitty Gerber BTS 2de;
Chris Stoop & seun RPK 3de;7de;8ste en 13de;
Dries v Rensburg BTS 4de en 9de;
Rina Strydom RSWK 5de;
Eagle Flight BTS 6de;
Deon Grundiling RSWK 11de;
George Verwey BTS 12de;
Jaws BTS 14de;
Piet Fourie BHPK 15de;
Tinus Fourie RPK 16de;
Koning Lodewyks BTS 17de.
Schoombie Hokke RSWK 19de.

Enige navrae kan na Johan Jacobs gerig word by 0829296418.