Ons lesers skryf – Boeretradisie

Huisgenoot het die troue van Pres. Zuma se dogter gedek. Meegaande die volgende vraag:- Waarom hou Malema aan met “skiet die Boer: as hulle die Boer se tradisie volg?….

En wanneer AL die Boere geskiet is, WIE betaal dan vir uitspattinge troues?

Andrea – Edenburg